Yearbooks

Afrikaans 210


 
Modulekode AFR 210
Kwalifikasie Undergraduate
Fakulteit Faculty of Humanities
Module-inhoud

Leer Nederlands
Die module het as uitkoms die verwerwing van lees-, praat-, skryf- en luistervaardighede in Nederlands. 'n Goeie kennis van Afrikaans is 'n voorvereiste. Die module is kontrastief. Klem word gelê op die verskille tussen die Afrikaanse en Nederlandse grammatika, woordeskat en kultuur.

Modulekrediete 20.00
Service modules Faculty of Engineering, Built Environment and Information Technology
Prerequisites No prerequisites.
Contact time 2 lectures per week
Language of tuition Module is presented in Afrikaans
Department Afrikaans
Period of presentation Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences